Gonoeg vir 20cm koek
By Herman Lensing
Koek
1.Verhit oond tot 180 °C. Spuit 2 x 20 cm-koekpanne goed met kleefwerende kossproei en voer uit met bakpapier.
2. Sny appels in dun skywe en pak in die pan.
3. Plaas melk, kakao, botter, sjokolade, suikers en vanieljegeursel in kastrol. Roer oor lae hitte tot alles gesmelt is. Laat effens afkoel. Klits eiers een vir een by. Sif meel by en klits tot gemeng.
4. Verdeel beslag tussen twee koekpanne en bak vir 35-45 minute of tot toetspen skoon uitkom.
Versiersel
1. Klits botter tot lig en romerig.
2. Voeg versiersuiker en kondensmelk by en klits tot lig en romerig.
3. Skep mengsel in spuitsak met 1 cm-stertuit.
4. Keer koeke uit op afkoelrak en laat afkoel.
5. Plaas eerste koeklaag op dienbord.
6. Spuit helfte van versiersel in spiraalvorm op koeklaag.
7. Sprinkel hand vol springmielies oor.
8. Plaas tweede koeklaag bo-op en spuit oorblywende versiersel bo-op.
9. Sprinkel springmielies bo-oor en sit voor.
Flapjacks with Pink Lady® Apples and Cinnamon Sugar
Baked Pink Lady® Apples with Almonds & Vanilla
Pink Lady® Apple and Feta Focaccia
Ombré Pink Lady® apple and meringue cake
Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!
The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.
© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk