Pink Lady® - Taste the WOW sacoronavirus.co.za

Kersie Brood met Pink Lady® appel botter

Cooking

serves

Genoeg vir een brood

By Herman Lensing

Find Pink Lady® Apples

METHOD:

 

1. Verhit oond tot 180 °C.

2. Voeg 18 cm broodpan uit met bakpapier en spuit deeglik met kleefwerende kossproei.

3. Klits botter, strooi- en versiersuiker saam tot lig en romerig.

4. Terwyl jy klits voeg eiers een vir een by en hou aan klits tot goed gemeng.

5. Voeg meel, bakpoeier en amandels by en meng deur.

6. Voeg res van koek bestanddele by en vou deur.

7. Skep beslag in voorbereide pan en smeer gelyk.

8. Bak vir 45-60 minute of tot toetspen skoon uitkom.

9. Terwyl brood bak bring die stroop bestanddele tot kookpunt.

10. Haal brood uit oond en gooi warm stroop oor.

11. Laat afkoel in pan en keer uit.

Maak nou appelbotter: Plaas appels, suiker en brandewyn in pot en roer oor lae hitte tot sagte appel moes vorm. Laat afkoel en klop saam met botter tot lig en romerig. Sny in skywe en sit voor. 

 


Recipe by:

Herman Lensing


Share Pink Lady® Apples Recipe:

INGREDIENTS

Brood

Stroop

Appel botter

Pink Lady® apple recipes you may like

Duck Confit with Vanilla Pink Lady® Apple Chutney, Dried Fruit Salad, Mange tout & Orange jus

Pink Lady Apple and Biscuit Parfaits

Pink Lady Apple and Berry Danish

Hot Pink Lady® apple and ginger cocktail

Preparing your shopping list

Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!

The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.

© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk