6-8
By Herman Lensing
1 Verhit oond tot 160 °C. Bring water en 150 g suiker tot kookpunt in ’n kastrol. Laat vinnig kook vir 8 – 10 minute tot goue karamel vorm.
2 Spuit ’n broodpan van 10 x 15 cm of 18 cm ronde koekpan met kleefwerende kossproei. Pak appelskywe in pan en gooi warm karamel oor. Laat staan tot gestol.
3 Bring melk en room in ’n skoon kastrol tot kookpunt. Klits eiergele, eiers, vanieljegeursel en 75 g suiker saam tot lig en romerig. Voeg warm melkmengsel by terwyl jy roer. Gooi die mengsel deur ’n sif in die broodpan.
4 Plaas pan in oondbak. Vul oondbak halfpad met warm water. Bedek pan met foelie en bak vir 50 – 60 minute of tot gestol soos jellie. Haal uit oond en laat afkoel. Sit in yskas tot koud. Keer versigtig uit op dienbord. Sit voor.
Pink Lady® Apple stuffed with Almonds and Dried Fruit
Baked Pink Lady® Apple Pudding with Crunchie Topping
Pink Lady Apple Doughnut Mille-feuille
Pink Lady® apple roses
Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!
The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.
© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk