Pink Lady® - Taste the Sweet Life sacoronavirus.co.za

Pink Lady® appel skons met konfyt en room

Cooking

25 - 30 Min

serves

6 - 8

By Herman Lensing

Find Pink Lady® Apples

METHOD:

 

  1. Verhit oond tot 180 °C. Sit botter, droë appels, meel, suiker en bakpoeier in ‘n middelslagmengbak.
  2. Vryf alles saam met jou vingerpunte tot dit soos growwe broodkrummels lyk - soos daai huishoudkunde juffrou jou gleer het!
  3. Meng een eier, vanielje en melk. Voeg by droé mengsel en meng liggies tot deeg vorm.
  4. Sprinkel meel op werkopperviak en keer deeg uit.
  5. Druk plat met vingerpunte tot sowat 4cm dik.
  6. Gebruik nou ‘n koekiedrukker met ‘n deursnee van 7cm en druk sirkels uit.
  7. Sit op bakplaat wat met kleefwerende sproei gespuit is en verf sirkels met oorblywende eier.
  8. Bak vir 25 - 30 minute of tot goudbruin en gaar. Laat afkoel.
  9. Sit voor met sagte room en konfyt.

Wenk

Jy kan ook voor jy die skons bak 'n bietjie ekstra witsuiker oor skons sprinkel vir bietjie ekstra soet en mooi tekstuur op kors.

 

 


Recipe by:

Herman Lensing


Share Pink Lady® Apples Recipe:

INGREDIENTS

Pink Lady® apple recipes you may like

Caramel Pink Lady® apple crumble bars

Vegetable curry with beans and Pink Lady® apples

Pink Lady® Apple French toast pockets with bacon

Pink Lady Apple and Berry Crumble

Preparing your shopping list

Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!

The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.

© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk