Pink Lady® - Taste the WOW sacoronavirus.co.za

Sjokolade appel en vanielje malvapoeding

Cooking

serves

8 - 10

By Herman Lensing

Find Pink Lady® Apples

METHOD:

Malvapoeding

  1. Verhit oond tot 180 °C.
  2. Spuit ’n patroonpan met ’n volume van 2,3 liter goed met kleefwerende kossproei.
  3. Klits eiers en suiker in ’n groot mengbak tot lig en skuimerig.
  4. Sif meel, bakpoeier, koeksoda en sout saam en hou eenkant.
  5. Klits konfyt, asyn en melk saam. Voeg melkmengsel en droë bestanddele om die beurt by eiermengsel terwyl jy dit meng tot ’n gladde beslag.
  6. Verdeel mengsel in twee en meng die kakao by een helfte en die vanieljesaadjies by die ander helfte.
  7. Gooi beslag om die beurt in die koekpan sodat dit ’n marmereffek vorm.
  8. Bak vir 30-35 minute of tot ’n toetspen skoon uitkom.
  9. Maak intussen die sous.

Sous

  1. Plaas al die bestanddele in ’n middelslagkastrol en kook vir 5 minute.
  2. Haal koek uit oond en gooi warm sous oor. Laat staan ’n paar minute vir die sous om in te trek. Keer uit op ’n dienbord en sit voor met sjokoladevla.

 

 

 


Recipe by:

Herman Lensing


Share Pink Lady® Apples Recipe:

INGREDIENTS

Malvapoeding

Sous

Pink Lady® apple recipes you may like

Pink Lady® Apple Chips

Colourful Pink Lady® apple crisps

Chocolate-turtle Pink Lady® slices

Pink Lady® Apple Bake

Preparing your shopping list

Make healthy living a part of your active lifestyle with Pink Lady® - naturally!

The PinkLady® website uses cookies, please navigate away if you do not consent.

© 2020 Copyright Pink Lady®.
Developed by Solutions Desk